[Video] Luislang op kombers het kykers gaande

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Video van ʼn luislang wat sukkel om op ʼn kombers seil, is binne twee weke byna 2,4 miljoen keer op YouTube gekyk.

Die gebruiker, Chris B, het nie enige verdere besonderhede oor die voorval bekend gemaak nie.

Dit wil voorkom of die slang nie genoeg traksie op die gladde kombers kry om vorentoe te beweeg nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

humor ·

Dit is nie omdat die kombers glad is nie, maar vanwee die soepelheid van die kombers wat meegee wanneer sy spiere hom vorentoe forseer.

Elaine ·

Dit lyk vir my meer of die slang die gevoel van die sagte kombers geniet.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.