Video: Só lyk dit binne ʼn voëltjie se boomhuis

robinsonsDie video volg onderaan die berig. Robinsons se advertensie vir sy “Be Natural”-sappe, wat reeds in 2009 uitgesaai is, is weer gewild op sosialemedia-netwerke.

Die advertensie is ‘n voorstelling van hoe dit binne ʼn voëltjie se boomhuis lyk. Dié kreatiewe advertensie sluit ʼn televisie met “Voëlnuus”, ʼn yskas vol wurms en ʼn koekoekhorlosie met ʼn mannetjie wat “hello” sê, in.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.