Video: Maak die oulikste Lego-houers

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Maak dié oulike Lego-houers om klein Lego-blokkies in te bêre of selfs om op jou lessenaar te gebruik vir ʼn pennehouertjie.

Jou kinders gaan mal wees daaroor!

Die gebruiker DaveHax laai gereeld allerhande handige wenke op sy YouTube-kanaal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae