Video: Maak jou eie ‘Back to the future’-modelkarretjie

Foto: Skermskoot uit video

Foto: Skermskoot uit video.

Dit is vanjaar 30 jaar sedert die immergewilde karakter Marty McFly van die fliek Back to the future op die grootskerm tussen die hede en die verlede rondgespring het.

In die fliek, wat in 1985 uitgereik is, reis die karakter 30 jaar terug met ʼn motor (DeLorean) wat deur ʼn wetenskaplike gebou is. Back to the future het selfs met ʼn Oscar-toekenning weggestap en het twee opvolgflieks gehad.

In hierdie video wys die YouTube-gebruiker Dave Hax vir jou hoe om ʼn modelweergawe te maak van die ikoniese motor wat deur tyd kan reis.

Bron: IMDB; Dave Hax

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.