Soms wil mens vir iemand ʼn bos blomme gee, en soms wil jy dit sommer in ʼn blompot weggee – veral as iemand byvoorbeeld in ʼn hospitaal is.
DaveHax verduidelik in hierdie video hoe jy van ʼn plastiekbottel ʼn baie oulike blompot kan maak – en dan nie hoef bekommerd te wees of jy die blompot gaan terugkry nie.
Volg DaveHax se YouTube-kanaal vir allerhande oulike wenke.