Video: Maak jou eie geskenksakkies

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Gekoopte geskenksakkie werk jou soms duurder uit as die geskenk! Hierdie oulike video wys jou hoe om baie maklik jou eie sakkies te maak.

Boonop kan jy die sakkie nou versier net soos wat jy graag wil!

Handimania laai talle handige wenke op YouTube. Klik hier om by hulle kanaal aan te sluit.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.