Video: Maak jou eie ‘minion’

Foto: Skermskoot uit die video.

Foto: Skermskoot uit die video.

Met kinders in die huis is die kans baie goed dat jy die “minions” ken. As jy nie kinders het nie, en jy weet steeds wie hulle is … wel, tien uit tien vir jou! YouTube-gebruiker DaveHax wys jou hoe om dié karaktertjie self te maak.

Suid-Afrika se “Kinder Surprise”-houertjie is oranje, maar geel sproeiverf sal hierdie probleem vinnig oplos.

 

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.