Video: Maak jou eie unieke Kersboom

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Pryk jou Kersboom nog nie in jou sitkamer nie? Soek jy vanjaar iets buitengewoon vir ‘n Kersboom?

Suzelle DIY verduidelik in hierdie video hoe jy jou eie Kersboom kan maak.

Klik hier om by Suzelle se YouTube-kanaal aan te sluit.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.