[Video] Maak jou eie Valentynsdag-hartjies

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Dis baie maklik om jou liefde dié Valentynsdag te betoon met jou eie 3D-hartjies.

Al wat jy benodig is karton of sponskarton, ʼn skêr en ʼn krambinder. Sterk gom sal ook werk as jy nie ʼn krambinder het nie.

Versier iemand se kantoor, plak die hartjies met ʼn spesiale boodskap op iemand se badkamerspieël, of plak dit voor op ʼn kaartjie.

‘n Templaat van die hartjies volg onderaan die video.


hartjie templates

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.