Video: Maak ‘n bakkie uit jou ‘tjips’-pakkie

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Niemand wil moeite doen om ‘n bakkie vir die skyfies te gaan haal wanneer almal rugby kyk of buite langs die braai sit en kuier nie.

Die radiostasie 95.7 KJR in Seattle, Washington, het ‘n video op YouTube gelaai wat jou verduidelik hoe om maklik ‘n bakkie uit daai einste pakkie te vou.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.