Dit is ‘n groot frustrasie indien mens iewers graag ‘n bottel wou oopmaak, maar jy het nie ‘n oopmaker naby nie. Hierdie video wys vir jou hoe om ‘n stuk papier te gebruik indien jy ooit in dié situasie beland.
Die gebruiker Handimania laai gereeld handige wenke op sy YouTube-kanaal.