Video: Maak ‘n lemoenlampie

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die video volg onderaan die berig. Die Groep Interesting Engineering het ‘n video op Facebook gepubliseer hoe om binne ‘n paar minute ‘n eenvoudige lemoenlampie te maak deur slegs van olyfolie en een lemoen gebruik te maak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.