Video: Maak ʼn teddie binne twee minute

Maak ʼn oulike teddie binne enkele minute met ʼn handdoek!

Al wat jy nodig het is ʼn handdoek, drie rekkies, ʼn stukkie lint (opsioneel) en plastiek-ogies of knopies (ook opsioneel). Jy kan dit sommer binne ʼn paar minute vou en dis ʼn prettige aktiwiteit saam met kinders. Julle kan selfs ʼn knopie vir ʼn snoet ook aanheg.

Volg nou DaveHax se eenvoudige instruksies in dié video:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.