[Video] Maak oulike handdoekdiere

ʼn Handdoek as ʼn geskenk hoef nooit weer vervelig te wees as jy dit só aanbied nie. Jy kan selfs ook gaste verras met dié oulike kreature op die bed. Hierdie video wys jou hoe om baie maklik ʼn skoenlapper, padda en hondjie te vou.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.