Video: Maklike manier op pap batterye te identifiseer

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Nuwe en ou batterye raak soms deurmekaar en dan is dit baie moeilik om te weet van watter batterye jy ontslae moet raak.

Hierdie video deur 95.7 KJR gee vir jou ‘n eenvoudige oplossing: indien die battery hop, is dit reeds pap.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Etienne mostert ·

Wat in die wereld het geword van vlug 370???
Skielik geen berigte meer nie
Of het hulle te naby aan die waarheid gekom dat die ding op Diego Garcia staan en die amerikaners nou n tameletjie op hulle eie voorstoep het???

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.