Video: Man in trane na ‘groot nuus’ in fotohokkie

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

Jessica Devins en haar man is gaande oor fotohokkies en sy het daarom besluit om die nuus, dat hy ʼn pa gaan word, in een van dié hokkies met hom te deel.

Devins het haar selfoon gebruik om haar man se reaksie op te neem. Die video is reeds meer as 13 miljoen keer op YouTube gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Charlene ·

Ag dit is soo BEAUtiful. Dis regtig mooi, sy het `n baie mooi oomblik op geneem wat sy eendag vir haar baba kan wys.
Baie geluk julle en alles wat mooi is. Geniet hom of haar baie

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.