[Video] Meisies verstom met fietsry-ballet

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Dié meisies kan fietsry. Met hul tweewielfietse ry hulle agteruit, vleg hulle tussen mekaar deur en verstom hulle die skare met hul balans.

Die groep meisies van Duitsland het dié choreografie met hul fietse uitgewerk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Penellope Jones ·

Onse aarde, dis amper ongelooflik!! Dit moes bitter, bitter baie oefening gekos het!

Henk Brand ·

Die outjies op hulle BMX fietse kan maar weer probeer. Hierdie is ongelooflik!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.