Die gebruiker People are Awesome laai gereeld kort videogrepe op YouTube van mense wat ongelooflike toertjies uitvoer. Hier is ʼn versameling van die beste video’s wat ontvang is.
Jy kan People are Awesome se kanaal op YouTube volg om gereeld nuwe video’s te sien.
Die video is in Desember 2014 opgelaai, maar is reeds deur bykans 8 miljoen mense gekyk. Die besonderhede van al die videogrepe is op YouTube beskikbaar.
WAARSKUWING: Moenie hierdie toertjies by die huis probeer nie.