[Video] Met vriende soos dié…

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Video van ʼn man wie se vriende ʼn poets op hom bak toe hy op die strand aan die slaap geraak het, sal verseker jou dag opkikker.

Die jong man het op ʼn strandstoel aan die slaap geraak, salig onbewus daarvan dat een van sy vriende besig is om ʼn gat onder hom te grawe.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

3 Kommentare

Gerrit ·

Plaasaanval Saterdag 16 Januarie tussen Ermelo en Piet Retief. Ou man dood en vrou beseer. Een verdagte reeds aangekeer met boere se hulp.

Mike ·

Hallo MM kan julle asseblief die videos se info by heg,ek het nie you tube by werk nie,wil op foon kyk.
By voorbaat dank

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.