Video: Meteoroloog skrik op kamera vir spinnekop

Kristi Gordon, ‘n meteoroloog van Global News in British Columbia, Kanada, het onlangs vir ‘n groot spinnekop geskrik terwyl sy die nuus regstreeks aangebied het.

Gordon was besig om die nuus regstreeks aan te bied toe ‘n spinnekop op die weerkamera geklim het. Gordon is glo vreeslik bang vir spinnekoppe en sy het skoon weggehardloop toe sy vir dié spinnekop skrik.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.