Video: Miljoene kyk hoe rubberhoenders ‘dans’

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Video van ʼn Suid-Koraanse groep wat dansmusiek met rubberhoenders maak, het die internet gaande.

Die video is reeds meer as 14 miljoen keer op Facebook gekyk nadat dit verlede week Woensdag opgelaai is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

Lienkie ·

Ag nee wragtig? Miljoene kere gedeel, kan dit nie glo nie.

Karma ·

Only in Tjaaina, my China! Al was dit Suid-Koreane wat ‘n nuwe hoennerdans gedoen het.

Santjie stoof ·

Nee wragtag!!!
Hul onderskat n mens se intelligensie.
Sooo boring.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.