Amber Mills, ʼn oud-vlootsoldaat, het in die finale rondte deelgeneem van ʼn kompetisie om ʼn trourok uit toiletpapier te skep.
Dis bykans onmoontlik om te dink dat sy dié skepping uit toiletpapier kon maak.
Mills was onder die top-10 in die Cheap Chic Weddings-kompetisie.
Sy is so talentvol, dis uitstekend gedoen en wat n wonderlike idee om daai kantvormpies te maak. Dis n vrou wat met n wonderlike talent geseën is. Daai rok lyk pragtig, sy kan baie trots voel dis uit die boeke uit en om te dink alles toiletpapier.