Video: Motoradvertensie maak van elke kameratruuk gebruik

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Die motorvervaardiger Toyota se bemarkingspan het elke moontlike kameratruuk probeer inspan vir die advertensie van die nuwe Corolla.

Volgens PetaPixel is 99 kameras gebruik om die advertensie van sowat ʼn minuut lank te verfilm. Die advertensie is reeds einde verlede jaar vervaardig maar doen nou weer die ronde op sosiale media.

http://youtu.be/9wDPPmHBZu0

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.