Video: Motorfietsryer-hond waai sommer self

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Sweets, ʼn Engelse bulhond, waai sommer self wanneer sy ʼn ander motorfietsryer gewaar.

Haar eienaar, Christine Sutton, het die video op YouTube gelaai en die video is in minder as ʼn maand reeds meer as 2 miljoen keer gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.