Video: Muistoertjies

Hierdie muise kan oor hekkies spring, ‘n skaatsplank ry, basketbal speel, en selfs deur vingers vleg.

Die eienaar van dié muise het hulle allerhande toertjies geleer. Die gebruiker MouseAgility het die video op YouTube gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.