Video: ʼn Bruilofsfees vir die hele buurt

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Dié video vertel die verhaal van drie egpare wat met hul huwelike God wil verheerlik. Een paartjie wou ʼn bruilofsmaal hou vir almal in hul behoeftige buurt en ʼn ander paartjie het kinders aangeneem met erge gestremdhede, byvoorbeeld kinders wat sonder ledemate gebore is.

ʼn Derde paartjie, wie se huwelik op die rotse was, het ʼn sendingorganisasie, crisisaid.org, op die been gebring en doen verstommende werk. Hulle het onder andere ʼn kinderkliniek in Oos-Afrika opgerig waar daar nie eers ʼn dokter was nie.

WAARSKUWING: Die video kan moontlik jou lewensbeskouing verander.

You and Me Forever from You and Me Forever on Vimeo.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Simon ·

Dis gaaf om te sien dat daar nog so bietjie goedheid in die wereld is.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.