Video: ʼn Dag in die lewe van ʼn superheld

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn GoPro-video wat jou wys hoe Superman oral rondvlieg en misdaad beveg, is reeds meer as 17 miljoen keer op YouTube gekyk.

Die video, wat reeds in 2012 opgelaai is, word nou weer wyd op sosiale media versprei.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.