[Video] ʼn Groot stuk wysheid

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Van ʼn sewejarige se stuk “wysheid” aan ʼn sesjarige, tot ʼn 93-jarige se “raad” aan ʼn 91-jarige… ʼn video waar persone hul eie wysheid met enigiemand jonger as hulself deel, word wyd op sosiale media gedeel.

Dis algemeen bekend dat mens – soos mens ouer raak – al hoe meer ervaring opdoen en soms wens jy kon vir jou “jonger self” raad gee.

Die video is oorspronklik geskep as ʼn afskeidsboodskap van WireTap. WireTap was ʼn halfuur lange radioprogram wat op CBC Radio One in Amerika uitgesaai is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.