Al wat jy vir dié eenvoudige raaisel benodig, is ʼn stukkie vierkantige papier en ʼn skêr.
Vou die papier soos DaveHax in die video verduidelik, sny dan die driehoeke uit, skommel die stukke en kyk of jy weer die vierkant kan bou.
Kyk gerus hoe vinnig julle die stukke weer aan mekaar kan las – dit klink eenvoudiger as wat dit is!
Ek wil iets se oor die hofsaak teen Transnet vir die pensioentrekkers. 60000 oumensies wat wag vir uitkoms. Kan ons saam hande vat vir hulle as die hofsaak 4-5 April aan die gang is en bid dat daar positiewe uitkoms sal wees. Dis mense wat hard gewerk het vir geld wat hulle nooit ontvang het nie en sukkel om te oorleef. Die saak is gewen, dit moet net voorsien word.
Groete, tony