Video: ʼn Skitterblink koperpot in ʼn japtrap, sonder chemikalieë

koperpotIs jou koperpot vuil? Dis geen probleem nie – met dié twee items wat daagliks in die meeste huishoudings gebruik word, kan jy ʼn vuil koperpot sonder moeite blink poets. Maroela Media het dit op ander koperitems getoets en dit werk net so goed.

DaveHax, laai gereeld video’s met handige wenke op sy YouTube-kanaal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.