Video: Net in Suid-Afrika!

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Beurtkrag en ʼn bakkuzzi en karwagte… daar is talle dinge wat Suid-Afrika uniek maak.

Die versekeringsmaatskappy Santam se nuwe advertensie wys dat uitlanders soms nie hul oë of ore kan glo vir dit wat so eie aan Suid-Afrika is nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

se-net ·

Briljante advertensie en spot so fyn! Net jammer mens moet met al die skade en skandes v SA dit doen,

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.