Nick Offerman, Amerikaanse akteur, komediant en skrynwerker, veral bekend vir sy rol as Ron Swanson in die bekroonde televisiereeks Parks and Recreation, maak in dié video ʼn spesiale Vadersdaggeskenk vir sy pa.
Sy pa hou homself ook besig terwyl hy vir Nick wag, met ʼn verrassende resultaat.