Video: Nie eers grootvoet kry hulle uit swembad nie

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

ʼn Video wat wys hoe ʼn olifant water drink uit ʼn swembad by die Elephants Sands-oornagkamp in Botswana terwyl mense doodluiters in die swembad bly sit doen weer die ronde op sosiale media.

Die video is reeds in 2010 op Youtube gelaai en is reeds meer as 3,2 miljoen keer gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.