Beeldmateriaal van ‘n non, wat ‘n bier uit ‘n yskas steel, is op YouTube gelaai.
Die video bied geen verduideliking of beskrywing waar of wanneer dié kriminele daad op kringtelevisie-kameras vasgelê is nie. Sekere berigte spekuleer egter of dit moontlik iemand is wat net ‘n non-kostuum aangetrek het en toe die bier gesteel het.
http://youtu.be/5RgcwIhEkL0