Video: Noodlandingseksperiment

Die Discovery-kanaal het onlangs ʼn noodlanding met ʼn Boeing 727 in die woestyn uitgevoer om uit te vind wat presies met passasiers tydens ʼn ongeluk gebeur.

Die Boeing 727 het in die Baja Kalifornië Sonoran-woestyn met toetspoppe ter waarde van miljoene dollar en 38 gespesialiseerde kameras aan boord neergestort. Die bemanning het minute voor die landing met valskerms uitgespring.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.