Video: Nuwe advertensie is oëverblindery!

optiese illusie advertensieDie video volg onderaan die berig. Honda se nuwe CR-V 1.6 diesel-advertensie demonstreer dat mens nie noodwendig jou oë kan glo nie.

Met ‘n advertensie propvol optiese illusies wil Honda bewys dat hy deur sy ingenieurswese ‘n brandstofdoeltreffende sportnutsvoertuig gebou het wat die onmoontlike moontlik maak.

http://youtu.be/UelJZG_bF98

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.