Video: Nuwe Bell’s-advertensie laat kykers sprakeloos

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die video volg onderaan die berig. Die nuwe Bell’s-televisieadvertensie laat kykers met hoendervleis en ʼn traan het al selfs oor ʼn hardebaard se wang gebiggel oor dié aangrypende verhaal.

Die regisseur is Greg Gray van Velocity Films.
http://youtu.be/VteDp3IK-60

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

49 Kommentare

jongste oudste gewildste
Elminie Dippenaar

Puik !!!

Eben

Mooi …..

Johanette

Dit is wonderlik om iets positiefs te sien waarop almal kan trots wees!

Mariana

Dit laat mens tranerig maar goed voel.

reinette rautenbach

Ek is n librarian. Dit is soooo goed om n advertensie te sien waarin ek en my kollegas uitgebeeld word as mense wat n ekstra myl loop om waarde tot n leser se lewenskwaliteit by te voeg. Gewoonlik word ons net uitgebeeld as kwaai tannies wat se sjuuuuuuuut. En indien julle wonder, selfs ongeletterde mense besoek biblioteke. Ons het n afdeling spesiaal vir newly literates.