Video: Oëverblindery!

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Lindzee Poi van Frankryk balanseer vier ringe op só manier dat dit lyk of dit op hul eie beweeg.

Poi is bekend vir sy optiese illusies. Hierdie video is die afgelope week reeds bykans 360 000 keer op YouTube gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.