Dit is ongelooflik, maar die skoen op hierdie foto is nie ‘n regte skoen nie – dis alles net oëverblindery!
Al die voorwerpe is slegs plat foto’s en is nie driedimensioneel nie. Sodra die foto skuins gedraai word, sien mens die regte foto.
Die video is reeds meer as 24 miljoen keer op YouTube gekyk.