[Video] Oëverblindery! Groot verrassing as jy om dié beeld stap

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Twee verskillende kunswerke is in dié beeldhouwerk versteek – mens sien dit egter eers as jy om die kunswerk stap.

Die kunswerk is by ʼn kunsgalery in Le Marais, Parys in Frankryk te sien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Gesiggie ·

Dit is n Owsome …kunswerk…baie goed gedoen… trek defentief die aandag van n kind….

Duitswes ·

Manjifiek!!
Dit is nou lewende KUNS uit die boonste rake.
Wel gedaan aan die kunstenaar!

Ronnie ·

Perdefant?! Skitterende woord! Dis ‘n briljante stuk kuns dié. Wow.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.