‘n Voormalige onderwyser slaan deesdae behoorlik die kitaar. Hy omskep gebruikte olieblikke in elektriese kitare en sy instrumente word reeds as versamelstukke beskou.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.