Video: Olifant-gesin se reünie

olifant familie-reunieDie video volg onderaan die berig. Joan Young, ʼn gebruiker op YouTube, het by die Addo-olifantpark die reünie van ʼn olifant-gesin op film vasgelê.

Die olifantkalfie, -koei en -bul word in die video met mekaar verenig. “Daar was honderde olifante in die park, ek kan nie verstaan hoe die gesin mekaar herken het nie,” het Joan gesê. Dr. Joyce Poole van die Wild for Life Foundation het egter gesê olifante herken mekaar deur vibrasies en maak van geluide, gebare, chemiese tekens en gevoel gebruik om te kommunikeer.
http://youtu.be/_P3Zu4AEO98

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.