Video: Olifant maak nader kennis

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

‘n Olifant het in die Kruger-wildtuin toeriste byna op hol gehad toe hy nader kom ondersoek instel het.

Die olifant het in die oop voertuig kom snuffel voordat hy belangstelling verloor het. Die gebruiker Michelle het die video aan Latest Kruger Sightings gestuur.

Klik hier om Latest Sightings se webwerf te besoek.
Klik hier om Latest Sightings se Facebook-blad te besoek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.