Video: Olifant-mamma red haar kalfie

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die video volg onderaan die berig. Toeriste het in die Addo-olifantpark ʼn video geneem van ʼn olifantkoei wat haar kalfie red toe hy in die modder beland het.

Die video is deur Richard L aan die YouTube-gebruiker, Kruger Sightings, gestuur.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.