Video: Olifant storm tydens regstreekse uitsending

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Olifantkoei het tydens ʼn regstreekse uitsending waarby duisende persone ingeskakel was, skielik op ʼn oop safarivoertuig afgestorm en twee gate deur die Land Rover se deur gesteek.

Volgens die gebruiker Kruger Sightings op YouTube is die beeldmateriaal op 15 Januarie 2015 in Sabi Sands in die Krugerwildtuin verfilm.

Kruger Sightings het die gids bedank vir die manier waarop hy die olifant hanteer het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Drieks ·

Dit gaan meer en meer gebeur.
Toeriste kom nie die reels na nie en dan betaal die volgende mense vir hul dade.
Ek vertrou geen wilde dier nie, kyk op afstand is vir my reg.

HnT ·

Ek hoop nie hulle maak die gate ooit toe nie, dit is karakter! Die “aanval” het volgens my nie noodwendig te doen met wilde diere wat keelvol is nie, eerder ‘n kwessie van mak mense wat dit te naby aan wilde diere waag – in hierdie geval ‘n koei met ‘n kalfie (DUH!) – en dan die nagevolge moet dra. Daai ranger is lekker wit geskrik, hahaha, hy wou mos! Gelukkig is almal OK, alhoewel ek wonder of daai lieflike Ollie se tande nie nou pyn na dese nie, shame….

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.