[Video] Olifantkalfie sit vas!

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Video van ʼn olifantkalfie wat in ʼn modderpoel vasgekeer is en uiteindelik deur ʼn paar ouer koeie gehelp word, steel kykers se harte.

Wild Wings Safaris het die video in die Kruger-wildtuin afgeneem.

Die kalfie sukkel om uit die moddergat te klim en ʼn ouer koei probeer die kalfie uithelp, maar die kalfie kan dit nog steeds net nie regkry om uit te klim nie. Uiteindelik kom ʼn paar olifante nader en kom sit handjie, of slurpie, by.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Monica ·

Die oliefante kan ons leer om saam te werk as n span diere ongelooflike leerskool vir ons daarom is ek so lief vir die natuur diere liefheber tpt ek dag nie asem haal ,dit is pragtig gee mens n knop in die keel,

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.