Video: Om iemand op sy baadjie te takseer…

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Dit neem glo net sewe sekondes om ʼn opinies oor ʼn persoon te vorm op grond van hul voorkoms. Coke het ses vreemdelinge genooi om mekaar in die donker te ontmoet.

Die gebruiker Coca-Cola Middle East het beeldmateriaal van die gesprek op YouTube gelaai. Die video is binne 10 dae reeds meer as 8.8 miljoen keer gekyk.

Kyk gerus hoe hul menings oor mekaar vorm en dan ontnugter word wanneer die ligte aanskakel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.