Video: Ongelooflike kunswerk met 64 000 eetstokkies

Red Hong Yi besig met haar meesterstuk (Skermskoot uit die video)

Red Hong Yi besig met haar meesterstuk (Skermskoot uit die video)

ʼn Kunstenaar, Red Hong Yi, van Maleisië, het ʼn indrukwekkende meesterstuk met 64 000 eetstokkies gebou.

Hong Yi het die weggooibare bamboes-eetstokkies in Zhejian en Beijing bymekaar gemaak.
Klik hier om meer oor haar werk te lees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.