Video: Ongelooflike optiese illusie

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Dit lyk aanvanklik soos ‘n eenvoudige wiel wat in ‘n sirkel draai, maar die video wys uiteindelik ‘n verstommende patroon wat jou mond sal laat oophang.

Die video is die afgelope week reeds meer as 3 miljoen keer op YouTube gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.