[Video] Ongelooflike vingerkaleidoskoop

Skermgreep uit die video

Dié video van drie persone wat ʼn kaleidoskoop met hul vingers vorm, laat kykers vasgenael sit.

StatusSilver het dié kaleidoskoopdans op sosiale media gedeel, wat deur XTRAP opgevoer word, ʼn vermaaklikheidsgroep van Japan. Met ingewikkelde vingerpatrone vorm hulle ʼn unieke choreografie wat al meer as 35 miljoen keer op Facebook gekyk is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.